Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Borskanker is nie noodwendig ’n doodsvonnis nie
In lig van Vrouemaand hierdie Augustus het ’n bekende borsspesialis-chirurg en borssiekte-spesialis, professor Carol-Ann Benn, ’n hartroerende pleidooi aan vroue gerig om hulself te verbind tot gereelde borsgesondheidsondersoeke.
-
Lewenslange tronkstraf vir moordenaar
Die moordenaar van tannie Sarah Marais wat op 4 Augustus 2020 in die vroeë oggendure wreed in haar huis aangeval en vir dood agtergelaat is, is deur landdros Marilyn Cannon in die Caledon-streekhof lewenslange tronkstraf opgelê.
-
Vrae en trane by hof nadat tienerseun vir moord verskyn
Hoe woon jy die troosdiens by van ’n meisie wat jy na bewering verskeie kere gesteek en koelbloedig vermoor het? Hoe gaan jy dag ná dag aan met jou lewe en lag en gesels asof niks gebeur het nie?
-
No budget for managing baboons
For the residents of Pringle Bay it was shocking to hear there was no plan or budget by the Overstrand Municipality for urban baboon management beyond December 2024.
-
PSG inspireer vroue van Hermanus
Augustus is Vrouemaand en daar is niks beter as om dit saam met PSG te vier nie.
-
Progress made by baboon management
“The eco-ranger training has been completed, and the full implementation of the Adaptive Baboon Management Programme, including the entire suite of tools, has been in place since the end of June.”.
-
TWK kry nuwe leierskorps
Dat die Theewaterskloof-munisipaliteit se koalisieboot al geruime tyd in stormagtige waters rondgedobber het, is geen geheim nie. Inwoners van TWK is veral keelvol vir die gebrek aan dienslewering en die ondeursigtige besteding van munisipale geld.
-
Case postponed yet again
Discrepancies between the initial statement made by Sandile Lumatha, who stands accused of De Necker van Schalkwyk’s murder on Rotary Way last year, and his testimony during his bail application could prove crucial in the state’s case against him.
-
Huldeblyke stroom in vir Ovies-leerder
Deveney Nel, die jong meisie wie se liggaam gevind is nadat sy as vermis aangemeld was, se sinnelose moord het duisende mense geraak en verskeie kunstenaars geïnspireer om op verskillende wyses aan haar hulde te bring.
-
Ovies in rou
Emosionele tonele het hulle Maandag by die Hoërskool Overberg in Caledon afgespeel toe leerders, personeel, ouers en lede van die gemeenskap blomme, teddiebere en kaartjies ter herinnering aan Deveney Nel, wie se liggaam verlede Woensdag op die skoolterrein gevind is,…








