Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Vroue maak speelgoed uit afval
Dit is glad nie nodig om duur speelgoed te koop om jonger kinders in speelgroepies te stimuleer en hul fynmotoriese vaardighede te ontwikkel nie – dit kan alles met herwinbare materiaal gedoen word.
-
have big hearts
Bikers have big hearts when it comes to charity. This is demonstrated every year when hundreds of bikers from Cape Town and surrounds as well as from all over the Overberg take part in the annual Toy Run Overberg.
-
Bejaarde dood in hospitaal
Die beweerde aanval op ’n bejaarde man, wat glo baie naby die Villiersdorp-polisiekantoor gewoon het, het die dorp aan die gons.
-
Inwoners onthuts gelaat oor erwe
Inwoners van Hawston het verlede week ’n vreedsame optog gehou om te eis dat die Overstrand-munisipaliteit se veiling van erwe in die dorp stopgesit moet word.
-
G’n borgtog, sê hof
Daar was groot blydskap en ’n gejuig nadat Denver du Plessis, wat aangekla is dat hy ’n tenger vrou aangerand en petrol oor haar uitgegooi het, se aansoek om borgtog afgekeur is.
-
TWK met die rug teen die muur
Ná twee maande het die Theewaterskloof-munisipaliteit (TWK) uiteindelik ’n onderburgemeester, speaker en raadslid aangewys nadat GOOD in September die lidmaatskap van John Michels (speaker), Stanley Shuma (onderburgemeester) en Jennifer McKenzie (raa
-
Rommel nou pragtuin
Die oop stuk grond langs die ou taverne in Caledon was ’n regte rommelhoop, maar nou, slegs twee jaar later, is die einste rommelhoop in ’n pragtige gemeenskapstuin omtower.
-
Dié juffrou meer as ‘net’ ’n onderwyser
Haar klaskamer weerspieël haar visie om leerders – ongeag hul agtergrond of intelligensie – nie net op te voed nie, maar ook emosioneel by te staan en hulle op die toekoms voor te berei.
-
-
Residents object
Frustration is building up among the residents of Voëlklip after the Overstrand Municipality sent out a notice regarding a proposed cellphone tower on Erf 669, 67 Seventh Street.









