Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Kommer heers oor onderwysers in die Overberg
Met klaskamers wat tot oorlopens toe vol is, onderwysers wat ander heenkome oorsee gaan soek en leerders wat aan die kortste ent trek, is die aankondiging dat onderwysposte besnoei gaan word, wyd met skok begroet.
-
MENING | Braai jou steak só vir Braaidag
Dinsdag (24 September) op Erfenisdag gaan die gees-vure behoorlik brand – veral met Nasionale Braaidag wat plaasvind.
-
Sauvignon blanc-wyne in die Overberg presteer
Dit is een van die gewildste wyne oor Suid-Afrika heen en word veral in die somer genuttig.
-
Stook die ‘Atmosvuur’ met Jan Braai se nuwe boek
Die braaimeester en die gesig agter Nasionale Braaidag, Jan Braai, het so pas sy jongste braaiboek, Atmosvuur, die lig laat sien. Die eindproduk is ’n behoorlike bielie van ’n Braaibybel, wat ’n moet is vir enige ywerige buitekok asook vir…
-
Sny van onderwysposte’n onreg
Die aankondiging dat byna 2 400 onderwysers hul poste teen die einde van die jaar sal verloor, veroorsaak groot kommer – veral in armer gemeenskappe waar skole nie kan bekostig om beheerliggaamposte te skep en te finansier nie.
-
Onnies van Caledon wys ontevredenheid
Onderwysers, personeel en ouers van Swartberg Primêr in Caledon het Vrydagoggend (13 September) tussen 07:00 en 08:00 ’n betoging buite SAB asook by die ingang na die Hemel-en-Aarde-pad gehou in protes teen die Wes-Kaapse onderwysdepartement (WKOD) s
-
Man van Hawston skuldig aan verkragting
’n Middeljarige pastoor, bekend as die “trollieman van Hawston”, is 22 jaar tronkstraf opgelê nadat hy aan die verkragting van ’n tienermeisie skuldig bevind is.
-
Visit SAWS open day on Heritage day
The Stanford Animal Welfare Society (SAWS) will celebrate its many successes by staging an open day at the SAWS Shop on Heritage Day, 24 September.
-
Now truly ready, able, willing to fight fires
Two junior firefighters from the Overstrand Municipality, Anga Ngongose and Siyabonga Kohlakal, have successfully completed their Firefighter 1 and 2 certifications as well as Hazardous Materials (HazMat) Awareness and Hazmat Operations training at t
-










