Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Skitterende geleenthede vir jong toneelspel-talente
Die Suidoosterfees se Talentsoektog is nou oop vir inskrywings.
-
G’n borgtog vir man ná aanval, vra groep
Die man wat aangekla word van ’n gewelddadige aanval op ’n vrou van Hawston, Bianca Adonis sal tot Maandag 11 November in aanhouding bly voordat sy borgtogaansoek voortgaan.
-
Raad vir leerders om eksamenstres hok te slaan
Koue sweet slaan jou uit. Jy kry nagmerries. Dit voel vir jou of jy niks weet nie.
-
Boland papers sold to Novus
The Boland Media Group of local newspapers is excited to announce that approval has been given by the Competition Commission to be sold to Novus Holdings along with other titles in the Media24 Local Community News division.
-
Buitelewe- en Avontuur-ekspo uiteindelik hier
Die Buitelewe- en Avontuur-ekspo in Grabouw is hierdie naweek uiteindelik hier.
-
Paradisepark-inwoners kry swaar
Dit is ’n droewige prentjie as ’n mens op die R43 verby Paradisepark ry en oor die lot van die inwoners wat jare daar gewoon het, wonder.
-
Two die as car flips, rolls
It sounded like something from an action movie: a car flying through the air before crashing through a fence, hitting the edge of the adjacent house’s roof and landing with its nose in the air against the wall.
-
Herinneringe van 73 jaar gelede gedeel
Van hulle het in 1951 gematrikuleer en ander later in die jare vyftig, en steeds het hulle moeite gedoen om Woensdag (30 Oktober) by die Hermanus-gholfklub bymekaar te kom vir die reünie van die destydse Hoërskool Caledon, wat vandag as…
-
Kersmark weer ’n groot sukses
Die 26ste Caledon Kersmark, wat van 28 Oktober tot 2 November in die NG Moedergemeente se saal aangebied is, was weer eens ’n groot sukses.
-
Jr traffic centre in Stanford
Road Safety Management (RSM) has taken a significant step in promoting Road Safety among young learners, with the launch of an exciting project at Okkie Smuts Primary in Stanford on 29 October.










