Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Premier is an Overberg tourist for a day
To mark World Tourism Day, observed annually on 27 September, Premier Alan Winde visited the Overberg last month to showcase some of the region’s many tourist offerings and highlight tourism’s importance for the Western Cape economy and creating more
-
Teachers protest job losses
Nelson Mandela once said: “Education is the most powerful weapon you can use to change the world.”.
-
New ODM speaker elected
Councillor Archie Klaas was elected Speaker of the Overberg District Municipality (ODM) at a scheduled council meeting recently.
-
ATKV vier Erfenisdag saam met inwoners van Caledon
Erfenisdag, wat jaarliks op 24 September gevier word, is vanjaar op verskeie plekke en op verskillende maniere in en om Caledon gevier.
-
Wees versigtig om nie jou kalorieë te drink nie
Met die somer om die draai, is almal op soek na vinnige maniere om daardie ekstra kilo’s af te skud. Terwyl ons dikwels op kos fokus, is dit belangrik om nie die impak van wat ons drink oor die hoof…
-
Man dood gevind in Kusweg, Sandbaai
’n Man se liggaam is Sondag (29 September) ongeveer vyf meter van ’n bord wat teen die gevaar van aanvalle in die omgewing waarsku, aangetref.
-
Weer tyd vir Buitelewe- en Avontuur-ekspo in Grabouw
Die Buitelewe- en Avontuur-ekspo Grabouw, wat sy buiging in November 2023 gemaak het, word op 8, 9 en 10 November weer by die skouspelagtige Elgin-Grabouw-sportklub aan die buitewyke van Grabouw gehou.
-
Vissers ‘kan nie meer oorleef’
Die departement van omgewing, bosbou en visserye se voorskrifte laat vissers aan die kortste ent trek.
-
Tender-award concerns . . .
There are many controversial decisions made by the Overstrand Municipality (OM) that provoke reactions on social media. One of these is the lease agreement for the development of the former De Mond Caravan Park and surrounding land in Voëlklip, Herma
-
This is where and when the public can dispose of general waste
Weekend guests are encouraged to drop off their waste at the transfer stations instead of leaving it beside bins along the road.









