Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Gansbaai rou na dood van belowende sportvrou en moord op jong man
Bianca du Plessis “Here, genoeg nou, asb! Jy’t ons nie gemaak om soveel hartseer te kan hanteer nie.” Só lui Lindie Theart van Gansbaai se inskrywing op sosiale media ná […]
-
Deveney Nel murder: High Court or Regional?
Bianca du Plessis The teenager accused of cold-bloodedly killing Deveney Nel on the premises of Hoërskool Overberg in Caledon last year, is fit to stand trial. Eric Ntabazalila, provincial spokesperson […]
-
Polisie soek slagoffer van middestadrooftog
Die Parkweg-polisie in Bloemfontein is op soek na die slagoffers van ‘n rooftog wat in die middestad plaasgevind het.
-
Inmenging belemmer soektog na Joshlin
Volgens die ondersoekbeampte in die Joshlin Smith-hofsaak is die polisie se ondersoek na die verdwyning van die sesjarige uit die Middelpos- informele nedersetting in Februarie 2024 ernstig belemmer en in die wiele gery deur die optrede van ‘n politieke party…
-
Dr. Annelie Rabie’s Resignation: Impacts on Overstrand Politics
Overstrand’s Mayor Dr. Annelie Rabie resigned unexpectedly amid rumors of a no-confidence motion and allegations of misconduct, while various political groups reacted differently to her departure.
-
Pikkewyne gelukkig in Bettysbaai
Die lig skyn aan die einde van die tonnel vir die Afrika-pikkewyne nadat ‘n ooreenkoms tussen die regering, CapeNature, bewaringsorganisasies en die pelagiese visbedryf bereik is oor visvanglimiete rondom die […]
-
Bejaarde fnuik identiteitsdiewe wat bel oor “pakkie” in Bloemfontein
‘n 64-jarige vrou van Vredenburg het gelukkig betyds snuf in die neus gekry toe ‘n identiteitsdief haar bel met ‘n vet liegstorie oor ‘n pakkie aan iemand in Moembaai, Indië, […]
-
Biblioteekweek hier
Nasionale Biblioteekweek is vanjaar van 17 tot 23 Maart gevier (Hermanus Times, 19 Maart 2025, “Bib-week in Overberg gevier”). Die Caledon-biblioteek het ‘n vol en interessante program tydens Biblioteekweek aangebied. […]









