Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
7s Rugby sets record with biggest Amapiano dance-off
7s Rugby sets record with biggest Amapiano dance-off
-
Kleinmond NSRI rescues tourists
The important role NSRI pink rescue buoys play in emergencies at sea was once again highlighted during a rescue at Kleinmond Beach last week, during which a tourist was caught in rip currents when he tried to assist his wife…
-
‘Maak seker van die feite’
Sosiale media het verlede week behoorlik gegons oor mense in ’n onbekende wit voertuig wat glo vroulike leerders van Emil Weder Sekondêre Skool in Genadendal genader het.
-
Dié eenheid laat jou na jou ‘Asem’ snak
Hul eenheid se naam is heel gepas “Asem”, en ná ’n spanningsvolle finale beoordeling kon Lee-Ann en Johann uiteindelik weer asemhaal toe hulle as die wenners van die eerste seisoen van Klein paradys, wat op kykNET uitgesaai is, aangewys is.
-
Politieke intimidasie sal nie by skole geduld word nie
Die Wes-Kaapse minister van onderwys, David Maynier, het ’n ernstige waarskuwing gerig aan politieke partye wat poog om onderwysgeleenthede aan die begin van die akademiese jaar te ontwrig.
-
Maak só in die slangseisoen
Die somer is híér en dit beteken ook die slangseisoen is terug. ’n Bekende slangvanger het die volgende moets en moenies vir vanjaar se slangseisoen beklemtoon.
-
Dokter se studie oor servikale kanker bied hoop vir vroue
Servikale kanker is steeds die vierde mees algemene kanker by vroue wêreldwyd en ’n groot gesondheidsuitdaging.
-
Biltong-bederf vir bejaardes
Smullekker, vars biltong gegeur met net die regte kombinasie speserye is menige Suid-Afrikaner se gunsteling-peuselhappie.
-
Stripy new arrival at De Hoop Nature Reserve
Visitors to De Hoop Nature Reserve are in for a treat this month as a new foal, born just three weeks ago, joins the reserve’s small but vital population of Cape mountain zebra. The latest arrival is an exciting addition…
-
Father will fight for justice
The Director of Public Prosecution’s decision on whether a charge of assault with intent to cause grievous bodily harm against an Overberg farmer will be dismissed, will be announced at the end of March.










