Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Kan Cele vandag orde in Hermanus herstel?
Komiteelede van Zwelihle Renewal sê hulle beoog dat mense Maandag na hul werke sal kan terugkeer.
-
Verdagte vas vir kind se grumoord
’n 30-jarige man is Woensdag gearresteer vir die grusame moord op ’n tienjarige seuntjie.
-
14 Beseer toe bakkie rol
Verkeer is vanoggend ontwrig toe nooddienste een baan van die R43 moes sluit nadat ’n bakkie tussen Hermanus en Stanford gerol het.
-
Tehuis in Kleinmond loop deur onder wolkbreuk
Gerimed tehuis vir bejaardes in Kogelpark, Kleinmond, het groot skade gely toe ’n wolkbreuk net na 03:00 Vrydagoggend dele van die tehuis oorstroom het.
-
Geen spoor van vermiste man
Geen spoor is nog gevind van die jong man van Hermanus wat sedert vroeg Saterdagoggend vermis word nie.
-
Daggafabriek in Bettysbaai oopgevlek
Meer as 50 daggaplante, groeiligte en ander toerusting van derduisende rande is by ’n huis in Bettysbaai gekonfiskeer.
-
‘My huis by die see het ’n nagmerrie geword’
Die beboste natuurreservaat tussen Kusweg en die see in Kleinmond hou volgens van die inwoners ’n ernstige gevaar vir hul veiligheid en eiendom in.
-
Sipho se woef dood gesteek uit ‘jaloesie’
Sipho Ndaliso, wat oornag bekend geword het omdat hy na die honde in sy gemeenskap in Zwelihle in Hermanus na omsien, is Woensdagmiddag in stukke toe hy uitvind een van sy eie drie honde is verskeie kere met n mes…
-
Hond verskeur peuter
’n Kind van Hermanus is Vrydagoggend deur ’n pitbull doodgebyt. Die kind is op die toneel dood verklaar. Die kind se ma na die Hermanus Hospitaal gejaag, waar sy opgeneem en behandel is vir bytwonde aan haar arms. Sy het…
-
Overstrand election results
The Democratic Alliance won an overwhelming victory in the Overstrand with results showing growth for this party since the previous elections. The DA takes 16 council seats and the ANC […]









