Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
‘Die hartseerste dag van ons lewe . . .’
GENADENDAL – “Om te dink jy het uit jou huis gegaan met al vyf kinders, dan keer jy met net vier terug. Dit breek ’n mens.”.
-
Poskantoor loop onder rowers deur
Vier mans, van wie een gewapen was, het Woensdag 12 Januarie omstreeks 11:00 die Caledon-poskantoor binnegestorm, die posmeester gedreig en op geld aangedring, waarna hulle met hul buit weggejaag het.
-
-
-
G’n genade vir inwoners
Die Kwêla se Dorp van die jaar-wenner, Greyton, se bure suig glo aan die agterspeen.
-
Kleinmond se poskantoor al ’n jaar lank ‘gesluit’
Dis amper op die datum ’n jaar later nadat verskeie inwoners begin kla het oor die plaaslike poskantoor in Kleinmond wat toe is en met ’n kennisgewing wat lui: “Gesluit tot verdere kennisgewing”.
-
Risiko vir brande is hoog
Warm, droë en winderige toestande wat vir die res van die week voorspel word, verhoog die gevare van brande in die Overberg.
-
-
-
Vlammehel
Kleinmond het kort ná die feestyd letterlik die brandpunt vir brandbestryders geword nadat ’n veldbrand die afgelope Saterdagoggend by die departement van bosbou, visserye en omgewing se eiendom oorkant die gesogte Arabella-landgoed uitgebreek het.







