Jason da Silva, Gerhard van Wyk, Yolanda Hofmeester, Jean du Buisson, Diana Lewis en Renske Kiewiets.

Wêreldboekedag by biblioteek só gevier

Jason da Silva, Gerhard van Wyk, Yolanda Hofmeester, Jean du Buisson, Diana Lewis en Renske Kiewiets.


Wêreldboekedag word al vir 25 jaar in Suid-Afrika gevier. Unesco het 23 April in 1995 as Internasionale Wêreld-boekedag verklaar. Dié datum is die herdenking van William Shakespeare se sterfdag.

Wêreldboekedag word in Maart in Suid-Afrika, Engeland en Ierland gevier. Vanjaar se viering was Donderdag 3 Maart. Die tema was “Jy is ’n leser”, en daarom het die Caledon-biblioteek ’n verskeidenheid boeke teen winskooppryse te koop aangebied.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article