Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Son eers weer Dinsdag met ons
Eindelik goeie wintereën vir die Wes- en Suidwes-Kaap! En dit ná enkele uiterstes in die bolug, wat klaarblyklik deel is van die vermeende klimaatsverandering. Eers sien ons die Atlantiese en Indiese hoogdrukstelsels soos twee ramme wat mekaar takel, maar albei…
-
Kleinmonder se boek amper reg
Een van Suid-Afrika se bekendste grilboek-skrywers, De Wet Hugo, het sy hand aan ’n nuwe avontuur-genre gewaag met sy nuwe boek, Die gevaarlikste speletjie op aarde.
-
Geen reën verwag
Die onrustige hoogdrukke weerskant van ons land gaan nou die derde week binne met hul geneuk. Maar dit is dalk alles ten goede. Dit is waarskynlik die groot rede waarom die Arktiese vog tot vroegweek nie eens halfpad na ons…
-
All transfers stations and drop-off facilities are open
Overstrand residents who make use of the Overberg District Municipality’s (ODM) landfill site at Karwyderskraal, are reminded that they only accept builder’s rubble, chipped garden waste and general household waste
-
We need to balance our response
As South Africans prepare to go to level 3 and ease many of the lockdown restrictions, a flurry of comments in support and statements of opposition has flooded formal and social media.
-
We’ll do our duty despite controls!
This has not been a good week for the South African media industry, with the closure of the Associated Media Publishing, publisher of several glossy magazines, and news that Caxton is closing its magazine division.
-
Koue nog op pad
Aanhouer wen, reken Langfaan toe ek hom vroeg die week gevra het of hy nog reken dat die Kaap en sy maat al teen die Suid- en Suid-Weskus op nou eindelik wintereëns gaan kry. Hy het in die middel van…
-
Joernalis het ’n welversnede pen
Hermanus Times se joernalis, Rick Marais, is onlangs as een van die top-20-finaliste van die Ingrid Jonker L’Art Poetique-kompetisie aangewys.
-
Strike action at Two-a-Day
A worker at Two-a-Day in Grabouw said this morning in a social media post, “We’re not striking, we’re just standing in front of the gate because we don’t want to work under these conditions. Everybody knows there’s been a positive…
-
Polisiekantoor gesluit na lid positief toets
Volgens ‘n kennisgewing deur die Hermanus-polisiëringsforum is die Genadendal-polisiekantoor tydelik gesluit en word deur die plaaslike brandweer ontsmet nadat ‘n lid van dié polisiekantoor positief vir die koronavirus getoets is.



