Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
OM moet huiswerk oor water doen
’n Onlangse vergadering oor die waterkwessies in Bettysbaai het benadruk wat die gemeenskap van die kwessie dink en watter uitdagings werklik bestaan.
-
Ontbinde lyk gekry
Drie huise in Zwelihle in Hermanus is aan die brand gesteek nadat ‘n erg ontbinde lyk van ‘n vrou by Camphill in die Hemel-en-Aarde-vallei gevind is.
-
‘n Som ‘n dag laat werkloosheid wag
Met die begin van die nuwe skooljaar, is dit belangrik om te weet dat Stats SA bekend gemaak het dat werkloosheid van 30,1% tot 34,9% die laaste twee jaar verhoog het
-
Bekende skrywer gaan na plek sonder selfoonsein om te skryf
Chanette Paul, die bekende skrywer van Stanford vertel vir Rick Marais van die Hermanus Times waarom sy in afsondering in die Klein Karoo gaan skryf het aan haar nuwe boek
-
WKB op soek na bloed
Die Wes-Kaapse Bloeddiens (WKB) doen ’n ernstige beroep op alle bloedskenkers om bloed te skenk aaangesien bloedvoorraad tans kritiek laag is.
-
Gaan vir jou opvolgdosis
Altesaam 211 977 inwoners van die Overberg is reeds teen die koronavirus ingeënt. Dit sluit gesondheidswerkers en onderwysers in.
-
Michelle meer as net ’n bestuurder
Vrouerugby in die Overberg het die afgelope paar jaar aansienlik gegroei. Bianca Du Plessis het met Michelle Bosch daaroor gesels. Bosch is ook die spanbestuurder van Boland Vrouerugby.
-
Death of female empowerment activist
One of a kind and an incredible women who focused on helping her community was how a friend described Grabouw female empowerment activist Alfra Cox.
-
-
In court for murder
A 44-year-old woman appeared in the Hermanus Magistrates’ Court early this week after allegedly stabbing a man to death during an argument.







