Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
12 years in prison for thief
A man who stole more than R7 million from his employer has been sentenced to 12 years’ imprisonment.
-
Ou klasse saam
Die matriekklasse van 1952, 1953, 1954 en 1955 van die ou Hoërskool Caledon word na ’n reünie op 8 November by die Hermanus-gholfklub genooi.
-
No 1!
It wasn’t just Tristan Roberts’ family who waited anxiously to hear if he would once again be crowned the IBS Men’s World Bodyboarding Champion and consequently, the pride and joy of the entire Overberg.
-
Só werk beurtkrag eintlik in die Overstrand-munisipale gebied
“Munisipaliteite het geen insae in die opstel of uitvoer van Eskom se beurtkragskedule nie. Eskom besluit self watter fase beurtkrag wanneer toegepas moet word na aanleiding van die druk op sy netwerk en die huidige opwekkings-vermoë van sy kragstas
-
-
‘Eskom-werkers’ kom glo in huise en steel waardevolle besittings
‘n Nuwe slenter waar boosdoeners hul as Eskom-werkers voordoen, het nou sy kop in die Overberg uitgesteek.
-
Hermanus skud vere reg vir Desember; mense kan aansoek doen vir stalletjies by strande
Desembervakansie is op ons en inwoners het nou die geleentheid om aansoek te doen om goed by strande te verkoop
-
Buurt in Grabouw lyk beroerd
Rooidakke in Grabouw is in ‘n haglike toestand. Eers het hulle nie water gehad nie, en nou is die paaie ontoeganklik en die buurt vuil.
-
Deurbraak vir die polisie
Speurders van die Hermanus-polisie het verlede week ’n deurbraak deur goeie speurwerk en samewerking met die gemeenskap gemaak.
-
Seniors wikkel
Baie mense het in die Covid-19-pandemie en die inperkingstyd onaktief geword – veral in aftreeoorde, wat die swaarste getref is omdat kinders nie hul ouers kon besoek nie en bejaardes in hul kamers vasgevang was.







