Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Bredasdorp-meisies laat HS Hermanus op die neus kyk
Bredasdorp-meisies laat HS Hermanus op die neus kyk
-
-
Napier-polisie groet bekende AO
Hy is een van die bekendste speurders in die Overberg en sy hande staan vir niks verkeerd nie – en vriend en vyand het hope respek vir AO Ivan Joubert.
-
DA maak skoonskip in Struisbaai
Die uitslae van die tussenverkiesing in die mooi kusdorpie in die Kaap Agulhas-munisipaliteit, Struisbaai, is Woensdag 15 Februarie aangekondig.
-
TWK reik uit na vloedslagoffers en beplan skoon en genoegsame water vir almal
Verlede week was dit die brande wat in die Theewaterskloof-munisipale gebied gewoed het wat menige inwoner en munisipale amptenaar op hul hoede gehad het, en die week is dit weer vloede.
-
Verdagtes motors en buit kwyt
Sewe mans het Maandag in die Hermanus-landdroshof verskyn nadat hulle oor die naweek met meer as 3 000 eenhede perlemoen in hul besit gevind is.
-
DA maak skoonskip in Struisbaai
Die tussenverkiesing wat onlangs in Struisbaai plaasgevind het, se uitslae is bekend.
-
R44 repairs done soon
The section of the R44 known as Clarence Drive has been reopened to traffic with the existing stop-and-go in place.
-
Dood in polisieselle
’n Ondersoek is van stapel gestuur nadat ’n man gesterf het terwyl hy in ’n sel by die Caledon-polisiekantoor aangehou is.






