Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Al is tienerswangerskappe kommerwekkend is daar steeds hoop
Tienerswangerskap is nie iets nuuts nie, en deesdae word dit beslis ook nie meer as “skande” beskou nie. Tog kyk ’n mens na die 2017-statistieke wat aandui dat bykans 120 000 Suid-Afrikaanse tienermeisies tussen 15 en 19 in daardie jaar…
-
Rioolstorting bly ‘n bekommernis in Hermanus
Nog voor die vakansiegangers na Hermanus gestroom het, was inwoners bekommerd oor rioolstorting op die strande en met beurtkrag word dit net erger.
-
Fernkloof-natuurreservaat weer in die kollig na nog ‘n roof
Na ‘n reeks rooftogte in die Fernkloof-natuurreservaat het die Overstrand-munisipaliteit veiligheidsbeamptes in die natuurreservaat aangestel om die neiging hok te slaan, maar steeds blyk dit of daar meer gedoen moet word nadat twee vroue vanmiddag in die reservaat beroof is.
-
N2 naby Grabouw nou veiliger danksy gemeenskap
Die klipgooiery op die N2 naby Grabouw het aansienlik afgeneem nadat die gemeenskap weer eens ingegryp en plan beraam het.
-
TWK-burgemeester deel Kersboodskap
Kallie Papier, die burgemeester van die Theewaterskloof-munisipaliteit, deel sy Kersboodskap met die lesers.
-
Raakrugby floreer die Desember
Dis tyd vir son, see en raakrugby. Die Six Gun Grill Hot Summer of Touchies-reeks is in volle gang en Vrydag maak dit ‘n draai in Struisbaai.
-
Heavenly Promise extended
Any woman in the Overberg suffering abuse from a partner really has nowhere else to go with their children after making that all-important life changing and saving decision to leave their domestic situation.
-
Christmas at the EARS sanctuary
Donkeys are often among the most neglected and abused of animals, but a lucky few that have found refuge at the EARS Donkey Sanctuary can now live happy, peaceful lives with loving care from the EARS team.
-
-








