Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
NSRI full-moon tide safety alert
The National Sea Rescue Institute (NSRI) has warned the public to be cautious when visiting the ocean because the full-moon Spring tide peaks today, Friday 5 May, causing higher-than-normal high tides and lower-than-normal low tides.
-
Twee vas vir perlemoen
Twee mans van Gansbaai is in verband met die onwettige besit van meer as ’n ton perlemoen met ’n geraamde waarde van R3,3 miljoen in die Oos-Kaap in hegtenis geneem.
-
Liggaam in oop veld gekry; drie mans vas vir moord
Drie verdagtes sal Donderdag 11 Mei in die hof verskyn in verband met die moord op ’n man wie se liggaam verlede week in ’n oop veld gekry is.
-
New lease for furry friends
Tatum, a pitch-black bitch with striking almond brown eyes, is basking in a sunbeam on her human mother’s bed. Her coat glistens in the light, and it is evident she doesn’t lack food, comfort or love.
-
-
Verdagtes voorheen ook oor perlemoen verhoor
Die beweerde sindikaat het meer as 700 aanklagte van onder meer rampokkery, korrupsie en die onwettige besit van perlemoen in die gesig gestaar.
-
-
Nog nie die einde vir die Hermanus Country Market
“Dit is nou ’n behoorlike toutrekkery tussen die Hermanus Country Market (HCM) en die Overstrand-munisipaliteit. Ek wens net alles kan terug na normaal gaan, want dit was een van my gunsteling-markte om te besoek.”.
-
Hawston Skrik vir Niks-rugbyklub reik uit na die gemeenskap
Hawston Skrik vir Niks-rugbyklub het bewys dat hulle nie net op die veld uitblink nie, maar ook staatmakers in die gemeenskap is toe hulle op Vryheidsdag warm sop en brood in die gemeenskap uitgedeel het.
-
Overstrand-brandweerbeampts wys wat in hulle steek
Brandweerbeamptes moet van die fikstes wees en dis ook wat Overstrand-brandweerbeamptes bewys het toe hulle onlangs tweede plek by die Internasionale Brandweerdag se spanuitdaging behaal het.







