Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
A wonderful way to save money
Wonderbag recently hosted a community initiative in the Overberg region, where their amazing product, the Carbon Wonderbag, was available to purchase at an incredibly subsidised price of R50.
-
-
Rugbyspeler van Botrivier wat doodgeskiet is, was geliefd
Marlin Gertze het Saterdag vir Botla Fire se tweede en derde spanne op hul tuisveld teen Villagers uitgedraf. Ure later is hierdie jongman drie keer koelbloedig geskiet terwyl hy en van sy spanmaats by ’n smokkelhuis wou drank koop.
-
Hawston wil onwettige vullisstorting hokslaan
Inwoners van Hawston Heights was baie dankbaar toe hulle verlede week wieletjiesdromme ontvang het.
-
Roerende huldeblyke vir kampvegter van vissers, vroue, opvoeding
Honderde mense het Dinsdagaand byeengekom tydens ’n spesiale gedenkdiens vir Maurencia Gillion, die ANC-LP in die Nasionale Raad van Provinsies (NRP), wat tydens ’n werksessie van die NRP gesterf het.
-
Cycle for Down Syndrome awareness
“Before I had Jody I also used to look away when I saw people with Down Syndrome,” said Esther Adams-Bruintjies, mother of Jody Adams (30).
-
Straat se Kind reik uit
Vra enige kenner en hulle sal sê ouers speel die belangrike rol in kinders se opvoeding en toekoms, maar meer ouers as ooit is deesdae afwesig. Dit is waarom organisasies daarop fokus om ouers by hul kinders se opvoeding betrokke…
-
Sypaadjies kry nuwe lewe
Rommelstrooi op veral meentgronde en oop stukke grond het ’n groot probleem in sekere dele van Caledon geword.
-
Beurtkrag erger as duister
Die aanhoudende beurtkrag, wat Suid-Afrikaners nou in die gesig staar, het nie net ’n invloed op kleinsakeondernemings nie, maar verbruikers gaan ook onder die probleem gebuk aangesien kos vinniger bederf en ys- en vrieskaste asook televisies en ande
-









