Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Helpende Hand help om netwerke te bou
Die Hermanus-tak van Helpende Hand bied op 22 Junie ’n eerste spoednetwerk-geleentheid in Hermanus aan. Dit word van 09:00-11:00 by die Grobbelaarsaal in Hermanus aangebied.
-
Amanda Strydom se wenproduksie eersdaags in Hermanus te sien
Die Hermanus Kalfiefees gaan die bekroonde Amanda Strydom met Coenraad Rall Saterdag 8?Julie na Hermanus bring waar sy haar bekroonde State of the Heart gaan opvoer.
-
Hermanus-omgewing steeds sonder elektrisiteit en hele Overberg gaan gebuk onder stormskade
Huise en paaie is oorstroom en groot dele van die Overstrand is reeds meer as 24 uur sonder krag weens sterk winde en swaar reën wat die gebied getref het.
-
Skade aan paaie; Hermanus-omgewing sonder elektrisiteit
Die eerste van ’n aantal kouefronte wat deur die SA Weerdiens voorspel is, het Woensdagnag reeds swaar reën en stormsterk winde gebring, wat grootskaalse skade veroorsaak het.
-
DAK Netwerk vereer Errol Tobias
Caledon se bekende oud-Springbokrugby-speler Errol Tobias het onlangs ’n eretoekenning van DAK Netwerk ontvang vir sy lewensbydrae tot bevordering van sporttransformasie in Suid-Afrika.
-
‘Ons is gemartel’
Die Onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) stel ondersoek in nadat twee mans van Hawston na bewering deur lede van die polisie se teenbende-eenheid, wat op soek was na vuurwapens, met ’n hamer, piksteel en moersleutel aangerand is.
-
91-jarige ry brul-brul
Deftig uitgevat het Ouma Miempie Wessels Dinsdag 6 Junie die koppe by Huis Lettie Theron in Hermanus laat draai toe sy op haar 91 ste verjaardag op ’n brullende Harley Davidson deur die grond van dié aftree-oord gery het.
-
Circus Grounds plans
In 2017 Overstrand Municipality sold land known as the old Circus Grounds along the R43, on the corner of Main and Mussel roads in Hermanus to Massbuild (Pty) Ltd by tender.
-
-
Nog geen cholera in Wes-Kaap
Die Wes-Kaapse departement van gesondheid het bevestig dat daar tot op hede geen voorvalle van cholera in die provinsie aangemeld is nie.









