Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Skool onveilig sonder heining
Met mensehandel en veral die vrees rakende kinders aan die orde van die dag, is dit skokkend om te verneem van die skole in die Overberg is nie omhein nie en het nie eens hekke wat leerders binne die perseel…
-
-
Ongeluk by spoorwegoorgang in Caledon lei tot dwelmvonds
Twee mans wat in ’n ongeluk betrokke was, is in hegtenis geneem nadat op en wakker verkeersbeamptes ’n groot hoeveelheid dagga met ’n geskatte waarde van R33 500 in hul besit gevind het.
-
Bobbejaanstreke in Pringlebaai gee inwoners aapstuipe
Die bobbejane veroorsaak weer chaos in Pringlebaai.
-
Plaaslike kunstenaar Pieter Vermaak hou weer unieke uitstalling
Die bekende kunstenaar Pieter Vermaak se kunswerke is alombekend.
-
Swartberg bied goeie oplossings
Wanneer die laaste skoolklok van die dag lui en honderde leerders by die skoolhek uitpeul, kan dit nie net chaoties wees nie, maar ook gevaarlik.
-
Win local photo competition
Beyond Black Mountain (BBM), a local tourism, information and conservation organisation, has launched an exciting photography contest called “Out of the ordinary extraordinary Overberg”.
-
Jeug van Caledon baat baie by noodhulpopleiding
Die Caledon-ambulansdiens het onlangs in samewerking met Liber8, ’n nieregeringsorganisasie vir jeug-bemagtiging, ’n tweedaagse noodhulpkursus vir jong mense in Caledon aangebied.
-
Grade R Fun Day held
“It is always fun to work with children, especially when we can play a role in their lives.”.
-
Lighthouse 2 Lighthouse Ladies: Call for applications for funding
Lighthouse 2 Lighthouse Ladies is there for the community and raised more than R820 000 with our walks in 2023 – R700 020 for Izibusiso Foster Home as their elected charity and R8 500 each to the other 13 qualifying…








