Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Boer van Stanford kry vyf jaar vir manslag
Jan Malan, die bekende boer van Stanford wat in 2019 op aanklag van moord in hegtenis geneem is, is verlede week in die Kaapse streekhof vyf jaar gevangenisstraf opgelê.
-
Gr. R’s van Caledon grootoog toe skool begin
Netjies uitgevat in nuwe skoolklere het 110 graad R-leerders en ander nuwe leerders Woensdag 17 Januarie saam met hul ouers in Swartberg Primêr se skoolsaal gesit om te hoor in watter klasse hulle vir die nuwe skooljaar ingedeel sou word.
-
VLV van Caledon kuier eers informeel
Voordat die gereelde maandelikse byeenkomste van die Caledon-vrouelandbouvereniging (VLV) binnekort weer begin, het lede en gaste Donderdag 18 Januarie ’n heerlike informele middagetebyeenkoms by die Gabbiano-restaurant gehad.
-
Hermanus-polisie laat wiel om fietsdiewe vas te trek
Twee minderjarige seuns is volgens berigte op heterdaad betrap waar hulle met gesteelde fietse deur die Hermanus-nywerheidsgebied gery het.
-
Skenk jou ou brille en brilrame om ander in Overberg te help
Helpende Hand Wes-Kaap-streek het onlangs ’n beroep op die gemeenskappe in die provinsie gedoen om brille en brilrame wat nie meer gebruik word nie, te skenk.
-
Jeugdiges uitgedaag om meer bloed te skenk
Die Wes-Kaapse Bloeddiens (WKB) doen steeds ’n beroep op die publiek – veral jeugdiges – om bloed te skenk om lewens te red. Die bloeddiens beoog om elke dag 700 eenhede bloed in te samel.
-
R15 000 reward offered for information that will lead to arrest
Overstrand Municipality has offered a substantial reward for information that will lead to the arrest of the person or people responsible for starting the fire that raged between Stanford and Gansbaai.
-
Eight babies were born on Christmas Day and 10 on New Year’s Day in the Overberg
The Western Cape Department of Health and Wellness announced 253 babies – 107 boys and 146 girls – were born at Western Cape public health facilities on 1 January 2024.
-
‘Ma’ en oud-sekretaresse van Hermanus laat leemte
Sy was lank ’n ma vir baie leerders van die Hoërskool Hermanus en het uit haar pad gegaan om die leerders en hul gesinne te leer ken en hulle te ondersteun waar sy kan.
-
Verdagtes wat aangekeer is vir moord op vrou van Mount Pleasant aangehou
Die twee mans wat in verband met die wrede moord op ’n ma van vier aangekeer is, sal in aanhouding bly nadat die saak teen hulle vir verdere ondersoek uitgestel is.










