Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Skrywer van Genadendal vang nalatenskap van pionier vas
“Die rede waarom ek hierdie boek geskryf het, is om die geskiedenis van ons dorp aan ander bekend te stel. Genadendal is die inspirasie agter die drama.”
-
Reën belemmer soektog na vermiste man van Kleinmond
Die soektog na ’n jong man wat vermis geraak het toe die motor waarin hy gereis het, deur die vloedwaters weggespoel is, duur voort.
-
Tweede oorstromings veroorsaak meer skades in Overberg
Ná die rampspoedige storm van 25 September, wat enorme skade in die Wes-Kaap en veral die Overberg aangerig het, is dit haas ondenkbaar dat ’n tweede storm dié gebied minder as twee weke later weer sou tref, maar dit is…
-
Overberg se buitelugskou beloof om groot pret vir almal te wees
Die Overberg gaan eersdaags gons met die eerste Outdoor & Overlanding Expo by die Elgin-buiteklub in Grabouw.
-
The Overberg will soon be buzzing with the inaugural Outdoor & Overlanding Expo at the Elgin Country/Sports Club in Grabouw
The Outdoor & Overlanding Expo is a new annual event and will be hosted from Friday 3 to Sunday 5 November
-
Nabetragting
Die bestekopname is gedoen – landbou toon miljoene rand se verlies, paaie is onbegaanbaar, en mense het nie net hul geliefdes verloor nie, maar ook hul eiendomme en diere.
-
-
‘I can see clearly’
Hermanus Rotary Club partnered with the Department of Health and Wellness’s mobile bus service recently to provide reading glasses to people living in the outlying community of Baardskeerdersbos.
-
Municipality implements drastic water restrictions with immediate effect
Overstrand Municipality has implemented water restrictions in Greater Hermanus and Kleinmond.
-
Apply every year
Did you know that all beneficiaries receiving an indigent grant must re-apply for the subsidy every year?.









