Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Kanker is nie noodwendig ’n doodsvonnis nie
“Jou histologie is terug en dit bevestig kanker.” Dís woorde wat ek soort van verwag het, maar nie wou hoor nie. Dit was Vrydag 8?Maart vanjaar.
-
Afrikaans se komvandaan veel langer as amptelike 100 jaar
Brasse, bra’s en broeders. Sisi en suster. Staan nader, staan nader. Maak ’n plan of dala wat jy moet.
-
Geleentheid weer hier om Suid-Afrika se unieke terroir te vier
Die Suid-Afrikaanse Terroir-wyntoekennings word vanjaar vir die 19de keer aangebied en het ’n belangrike gebeurtenis op die land se wynkalender geword.
-
BMW, Suzuki los voor in Motor van die jaar-kompetisie
BMW – sekerlik een van Suid-Afrika se gewildste luukse handelsmerke – het onlangs met die louere weggestap toe sy weelderige 7-reeks-sedan as Suid-Afrika se nuwe Motor van die Jaar vir 2024 aangewys is.
-
Celebrate the whales
Social media have been buzzing lately about the return of the whales in the Overberg.
-
Geliefde rugbyman van Caledon se dood tref diep
Die onverwagse dood van Rian Theunissen (58) op 30 April het familie, vriende en die gemeenskap van Caledon met ’n gevoel van ongeloof, skok en hartseer gelaat.
-
75 years ago
School Committee election: At a meeting held last Tuesday, the record number of 140 parents voted in the election of the School Committee. Owning to the objection on the part of one of the retiring Committee, a further vote by…
-
Respected engineer dies
He was a remarkable person who left deep traces not only in Hermanus, but elsewhere in South Africa too.
-
-
Hermanus-VLV se maandvergadering ‘n groot sukses
Die Hermanus-tak van die Vrouelandbouvereniging (VLV) se maandbyeenkoms op 9 Mei was baie leersaam vir diegene wat daarvan hou om tuisprojekte aan te pak.









