Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
NSFAS ’n ‘nagmerrie’ vertel studente
‘n Beurs van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente, ook bekend as NSFAS, wat veronderstel was om ’n student se lewe te verander, het in ’n nagmerrie ontaard.
-
Gesondheidswerkers moedig ouers aan: Inenting kan servikale kanker keer
Die lewe van meer as 350?000 jong meisies is die afgelope 10 jaar in die Wes-Kaap teen kanker beskerm.
-
Nuwe toetssentrum open sy deure in Grabouw
Nadat ontevrede inwoners die Grabouw-verkeersafdeling se gebou in 2016 afgebrand het, is die inwoners van Grabouw vir jare verontrief.
-
Dis weer kuiertyd by die Buite-ekspo
Dis weer tyd vir die gewilde kykNET-Buite-ekspo-Wes-Kaap, wat vanjaar van 8 tot 10?Maart oudergewoonte op die plaas Môreson net buite Malmesbury sal plaasvind.
-
Leap Day babies welcomed in the Overberg
Being born on 29 February is very rare. Statistics show there is only a one in 1 461 chance of being born on this date. This means that a Leap Year baby is more rare than an albino peacock.
-
Special date for lovebirds from Hermanus
Approximately 5 million people across the globe celebrate their birthday on 29 February, a date that only appears on the calendar once every four years.
-
Highs and lows of crime in the Overberg
Altogether 53 people were murdered in the Overberg in the period October-December 2023, an increase of 13 murders from the same period the previous year.
-
PSG Hermanus gesels oor nuwe geleenthede
Tydens PSG Finansiële dienste Hermanus se kliëntesaamtrek, wat verlede Donderdag gehou is, het hulle weer soos voorheen bekende sprekers gehad wat jou inlig oor die ekonomiese toestande van Suid-Afrika.
-
Two friends from Curro Hermanus speaks about their allergies
“Keep smilin’, keep shinin’ knowing you can always count on me for sure. That’s what friends are for. For good times and bad times I’ll be on your side forever more. That’s what friends are for . . .”.
-
Ma van Riviersonderend: ‘Net een traan’ ná Pakkies
“Die flieks The Ellen Pakkies Story en Dis ek, Anna het my gedagtes laat oopgaan en dis hoe ek aan die skryf geraak het,” sê Sonia Jacobs, ’n 44-jarige ma van vyf van Riviersonderend.










