Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Ervaar Tokara in al sy herfsprag
Ervaar Tokara in al sy herfsprag wanneer die jaarlikse Rare Plant Fair Saterdag 20 April sy private plaastuine vir die publiek se genot open.
-
Outistiese leerder geskend
’n Ma is gebroke nadat haar agtjarige outistiese seun by die skool na bewering seksueel aangerand is. Die voorval het glo op 6?Maart in die seuns se toilette gebeur.
-
Vier vas weens dwelms
Die polisie se daadwerklike optrede ná ’n wenk rakende ’n voertuig wat vermoedelik ’n groot besending dwelms vervoer, het vrugte afgewerp toe polisielede vier verdagtes weens die besit van 400 Mandrax-tablette in hegtenis geneem het.
-
Poskantoor waarsku teen slenters met ‘aflewering’
Die publiek word gewaarsku teen ’n toename in slenters wat blyk of dit van die Suid-Afrikaanse Poskantoor afkomstig is.
-
Gr.7’s van Klein Ovies in Caledon wys modes op loopplank
Die Laerskool Overberg (Klein Ovies) se graad 7-leerders het onlangs hul kreatiewe talente tydens ’n modeparade ten toon gestel – dít op ’n modeparade met ’n verskil, want al die uitrustings is uit herwinbare materiale gemaak.
-
-
‘Skelms’ loop hulle vas toe hulle planke wou steel
Beweerde skelms het so byna met gesteelde goedere ter waarde van meer as R80 000 weggekom.
-
Eight murders
An innocent infant of only seven months was one of at least eight people across the Overberg who lost their lives at the hands of cold-blooded criminals over the Easter long weekend.
-
Leerders van Swartberg Primêr in Caledon onthou oud-onnie
Die geliefde en gerespekteerde oudonderwyser Vernie de Bruyn is Saterdag 9 Maart in die ouderdom van 81 oorlede.
-
Basaars in Caledon en Greyton ’n groot fees
Daar is min dinge so lekker soos ’n plattelandse kerkbasaar en as daar twee basaars op opeenvolgende naweke is, is dit sommer ’n dubbele lekkerte.










