Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
‘Boeke op wiele’ deel boeke in Overberg uit
Boeke op Wiele / Books on the Move is in groot letters op die bont bus geskryf. Binne is rakke vol splinternuwe boeke – ’n biblioteek in die kleine. Hier word egter geen boeke uitgeneem nie, hier word boeke aan…
-
75 Years Ago
Golf Course Should Not Be Despoiled: A resolution concerning the proposed new main road through Hermanus was passed at the last committee meeting of the Hermanus Publicity Association held at the Marine Hotel. Mr J. H. S. Withycombe presided.
-
-
Grootbos checks its toads
That Grootbos Foundation is an asset to the Overberg is not debatable. Not only has it contributed to South Africa’s success at the world’s greatest flower show, the Chelsea Flower Show, but also to conservation in general.
-
Oase-vroue in Caledon brei mussies
Die vroue van die Oase Dienssentrum was die afgelope ruk fluks besig om mussies vir kleuters te brei.
-
Overstrand deel van VN se projek
’n Groot eer het die Overstrand-munisipaliteit (OM) te beurt geval toe die streek saam met Kisumu, Curitiba, Istanbul, Mendoza en Barranquilla gekies is om deel van die Verenigde Nasies (VN) se “Generation Restoration”-projek te wees.
-
Borgtog vir mense wat glo met perlemoen smokkel
’n Wetstoepassingsbeampte van die Theewaterskloof- munisipaliteit het Vrydag op verskeie aanklagte ingevolge die Wet op die Voorkoming van Georganiseerde Misdaad sowel as aanklagte wat met die Wet op Mariene Lewende Hulpbronne verband hou in die hof
-
Food Lover’s oorskry teiken van vier miljoen maaltye
Food Lover’s Market, Suid-Afrika se grootste kleinhandelaar in private besit, het pas aangekondig dat hy ’n indrukwekkende vyf miljoen maaltye as deel van sy jaarlikse Honger Maand-veldtog ingesamel het.
-
Skenk weer bloed in Nasionale Bloedskenkermaand
Terwyl die wêreld gereed maak om Vrydag 14 Junie Wêreldbloedskenkerdag te vier, sluit die Wes-Kaapse Bloeddiens (WKBD) met trots aan by die wêreldgemeenskap om vrywillige bloedskenkers deur die maand te eer.
-
Overbergers in hof oor miljoene se perlemoen
Drie mans van die Overberg, onder wie ’n senior wetstoepassingsbeampte en ’n bekende bouer, het Dinsdag (11 Junie) saam met nog ander vermeende lede van ’n perlemoensindikaat in die George-streekhof verskyn.









