Op die onlangse vergadering van die Hermanus-vrouelandbouvereniging (VLV) het Magda Marais (voorsitter) sertifikate van erelid-status saam met hul balkies aan Nelmarie Theron (middel) en Dorothy Krige (regs) oorhandig. Dit is die eerste keer dat die Hermanus-tak erelidmaatskap aan lede toeken. Nelmarie het reeds 59 jaar diens en Dorothy 45 jaar.
Lede vereer
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.