Die Boland-Grootuitdaagreeks is in volle gang en spanne oor die Overberg heen het in die ligawedstryde uitgeblink. As ’n mens na die uitslae kyk, gaan dit hierdie jaar ’n strawwe stryd in die Overberg wees. Caledon het Saterdag net-net teen ’n begeesterde Grabouw-rugbyklub gewen. Die spanne het mekaar van die begin af voorlangs opgekeil en die span van Caledon het 24-20 gewen. Die ander uitslae was: Kleinmond 28-21 Botrivier

Grootuitdaagreeks fluks aan die gang

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article