LENTEBASAAR

20 September 2025 @ 09:30 12:30

Moenie die NG Kerk Kogelberg se opwindende LENTEBASAAR misloop nie. Jy kan van 09:30-12:30 kies en keur tussen al die lekkernye en ander produkte wat verkoop word. Die basaar word by die kerk in 4de Laan, Kleinmond gehou.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article