5 September 2025 @ 19:00 – 20:00
Moenie die CANTAREBILé-KOORUITVOERING Vrydag 5 of Saterdag 6 September misloop nie. Dit begin om 19:00 by die NG Kerk in 4de Laan, Kleinmond. Kaartjies kos R50 per persoon. Navrae en besprekings: Thinus by 083 456 5716.
