Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Arts
-
Nasionale erkenning wag op Afrikaanse taalhelde by ATM se 50ste herdenking
Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) en Het Jan Marais Nationale Fonds doen ’n beroep op die publiek om kandidate te benoem vir die gesogte Neville Alexander-prestigetoekennings. Hierdie toekennings, ter […]
-
Die Hermanus-Kalfiefees vier 25 ikone wat bande met die Overberg het
Die Hermanus Kalfiefees vier die jaar sy 25ste bestaansjaar en saam met die mylpaal vier hulle ook 25 ikone wat ‘n pad met die Overberg gestap het.
-
Hermanus se Kalfiefees vier die jaar 25 jaar met produksies uit die boonste rakke
Die Hermanus-Kalfiefees vind die jaar weer van 1-10 Augustus plaas en volgens die feesdirekteur is dit ‘n program vol van topproduksies.
-
Theuns Jordaan se nalatenskap bereik Europa: Tribute-konsert gaan Amsterdam toe
Na die oorweldigende sukses van die Theuns Jordaan Tribute-konserte op Loftus Versfeld en die DHL Stadion, waar skares van meer as 15 000 mense die ikoniese Suid-Afrikaanse musikant geëer het, […]
-
‘Moer ‘n boer 2’: Wanneer die taaiste boere hulle vuiste laat praat
Hulle kan ‘n ou trekker in die donker regmaak en ‘n trop koeie met een fluitjie in lyn hou, maar kan hierdie geharde plattelandse brekers ook ‘n teenstander in die […]
-
‘Severance’ leads Emmy Award nominations with 27
The dark sci-fi office drama Severance on Tuesday led the contenders for the Emmy Awards, television’s version of the Oscars, with a whopping 27 nominations.
-
US-koor verower goud by internasionale koorkompetisie in Denemarke
Die Universiteit Stellenbosch (US) Koor het sy status as een van die wêreld se voorste amateurkore bevestig nadat hy Sondag (6 Julie 2025) drie goue medaljes by die Interkultur Europese […]








