20 September 2025 @ 09:30 – 12:30
Moenie die NG Kerk Kogelberg se opwindende LENTEBASAAR misloop nie. Jy kan van 09:30-12:30 kies en keur tussen al die lekkernye en ander produkte wat verkoop word. Die basaar word by die kerk in 4de Laan, Kleinmond gehou.
