Karla Sandrock, ’n graad 5-leerder van Laerskool Stellenbosch, het die afgelope Saterdag aan die provinsiale ronde van die WOW-spelkompetisie deelgeneem. Sy het ’n goue en ’n bronsmedalje in die kring- en distriksrondes verower.
WOW, sy kán spel
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.