Danie Keet Die meeste Stellenbosse wynplase het feitlik geen bekendstelling nodig nie, maar dit is altyd belangrik om te onthou buiten die bekende name wat gereeld in die kollig verskyn,…
Wynmakers van die streek het Vrydag 29 Augustus by Klein Alto byeengekom om hul trofees na afloop van vanjaar se Stellenbosch-jongwynskou. te ontvang.