‘n Bejaarde egpaar van Citrusdal, wat van bedrog, kuberbedrog en geldwassery aangekla is, is Maandag op ‘n piekniekbankie in Jacobsbaai dood aangetref. Hulle moes dieselfde dag vir die eerste keer…
Kelly Smith, Joshlin se ma, Jacquen Appollis en Steveno van Rhyn gaan in Augustus in Kaapstad beide hul skuldigbevinding en vonnis betwis.
Troeteldiere met kort pelse, soos windhonde of Jack Russells, het nie in die winter dieselfde isolasie as langharige rasse nie. Veral klein diere, babadie- re en ou of siek diere…
‘n Man van Clanwilliam gaan lewenslank in die tronk sit nadat hy vyftien jaar gelede sy jong vrou vermoor het.