Die Stellenbosch-munisipaliteit het vlak 2-waterbeperking goedgekeur as ‘n “voorsorgmaatreël” gegewe die voortslepende droogte in die provinsie.
Die Stellenbosch-munisipaliteit oorweeg waterbeperkings. Die Theewaterkloofdam (foto)was vandeesweek 53,92% vol.
Die Stellenbosch- munisipale raad sal aan staande week besluit of waterbeperkings ingestel moet word. Dit is weens die dalende watervlakke van damme in die provinsie en die plaaslike Idasvallei-dam, wat…
Hoewel die Stellenbosch-munisipaliteit verlede week bevestig het daar is genoeg water vir die munisipale gebied, maan die munisipaliteit inwoners om spaarsamig met water te werk. Volgens die Wes-Kaap se jongste…