Brandbesryders veg steeds teen vlamme in die hange van die berge in en om Franschhoek.
Brandbestryders, boere en vrywilligers spook steeds almal saam om die dae lange brand in die Franschhoek-gebied uiteindelik te blus. Die brand, wat teen Maandag (12 Januarie) oor sowat 55 km en na…