Avril Fillies Twee o.20-spelers van die Van der Stel-Evergreens-rugbyklub is deur die Griffons in Welkom en die Griekwas in Kimberley opgeraap om hul provinsiale o.20-spanne te verteenwoordig. Jeffwin Wesso (20)…
Van der Stel-sportraad kyk na moontlike opsies ná Stellenbosch FC bie wen vir die plaaslike sportkompleks.