Beamptes van Groot Drakenstein-polisie het vandeesweek misdaadbekampingsuksesse behaal danksy inligting van die publiek. Ná vele klagtes uit die Cloetesville-gemeenskap het wetstoepassers van die Stellenbosch-munisipaliteit oor die afgelope twee weke verskeie…
Lieutenant-General Nhlanhla Mkhwanazi, KwaZulu-Natal police chief, says he was aware that his 6 July press conference exposing alleged criminality and political interference would put him in the crosshairs – but…
Cloetesville police are warning locals to sharpen up their online security after a recent rise in digital-banking fraud. Police spokesperson Warrant Officer Zenobia Sedeman says there has been a significant…
Diereliefhebbers in en om Klapmuts is welkom om komende Dinsdag (23 September) hul katte en honde gratis teen hondsdolheid te laat inent. Die dienste word deur die staatsveearts in die gebied…
Die Wes-Kaapse departement van onderwys (WKOD) het vandeesweek ‘n messtekery by ‘n plaaslike hoërskool bevestig. ‘n Gr.9-leerder van die Hoërskool Lückhoff het Maandag glo drie van haar mede-leerders met ‘n…
Die handjievol bewoners wat hulle in die Devonvallei-noodkamp gevestig het, beweer die min munisipale dienste wat hulle wel ontvang, is besig om hulle siek te maak. Die Stellenbosch-munisipaliteit het die…