‘n Gemeenskapsaktivis en pastorale berader van Franschhoek het vandees- week gesê die Groendal Sekondêre Skool het versuim om sy klagte oor die beweerde seksuele mishandeling van skoolmeisies ernstig op te…
Paarl se Binnelandse Sake-kantoor is gesluit ná ’n voorval waarin ’n kliënt glo ’n werknemer aangerand en gebyt het. Die polisie is ontbied. Die motief is onbekend.
Stellenbosch local and captain of the victorious Baby Boks, Riley Norton, paid a special visit to the office of Stellenbosch executive mayor, Jeremy Fasser, on Thursday 24 July.
The police, along with representatives of the Khayamandi Community Policing Forum (CPF), the district CPF, the Cape Winelands Police District and Correctional Services, recently participated in a Cape Winelands district…
Die laaste van die BT Football- akademie se sokkerspelers wat in Portugal gestrand was, sal na verwagting vandag in Kaapstad land. Die internasionale toer – ‘n eerste vir baie van…
Usiko Stellenbosch received heaps of praise for its community-building efforts at the Community Heroes Awards hosted by Stellenbosch Municipality at the town hall last Friday (18 July). Described as “a…
Talle plaaslikes het hul vrywillige 67 minute vir Mandela-dag (Vrydag 18 Julie) gebruik om ander van diens te wees en hul buurte op te knap. In Khaymandi het Tony Sesman…
The CEO and co-owner of Gondwana Private Game Reserve has died after being trampled by an elephant at the Mossel Bay facility.
Die geweld in Cloetesville het vandeesweek nog ‘n jong lewe geëis nadat ‘n tiener in die buurt afgemaai is. Volgens Cloetesville-polisie se woordvoerder AO Zanobia Sedeman, het polisiebeamptes Dinsdag (22…