Jazz lovers are in for a treat this Saturday (17 May), when the Endler Concert Series presents the SU Jazz Division Showcase, featuring Hilton Schilder, Bheki Khoza, the Stellenbosch University…
Van Suid-Afrika tot Amerika – daar is maar min roetes wat die Suid-Afrikaanse langasem Sidney Cleophas nie sal aanpak nie. Dié Pniël-boorling het vanjaar die bekende Bostonmaraton in die VSA…
Die Stellenbosch-hospitaal is op soek na familielede van ‘n pasiënt, Norman van Wyk, wat op Woensdag 23 April na die hospitaal gebring is. Die omstandighede rakende die pasiënt se toelating is…
Engele van dood is hulle nie, ten spyte van wat die publiek van die Stellenbosch-hospies dalk dink. Inteendeel – wat die span van die plaaslike hospies wil doen, is om…
Inwoners van Saagmeul in Wemmershoek sê hulle is moeg van die “swak diens” wat hulle van die plaaslike taxivereniging ontvang en pogings om met die bestuur van die Franschhoek-taxivereniging te…
Die winter bied unieke uitdagings vir bloedinsameling – seisoenale siektes soos verkoues en griep, minder skenkingsklinieke as gevolg van skoolvakansies, en minder mense wat in die kouer weer uitgaan. Dié…
Toe ek in 1967 as assistant-stadsingenieur van die Stellenbosch-munisipaliteit aangestel is, het ek aangeneem die drif oor die Eersterivier in Koloniesland is die drif waarna die woonbuurt Mostertsdrift vernoem is,…
Die Stellenbosch-polisie ondersoek ‘n saak van huisroof ná ‘n voorval buite Stellenbosch op Donderdag 15 Mei.
Dit was ‘n bloedige begin van die week toe ‘n skietery Maandagoggend (12 Mei) in Cloetesville uitgebreek het. Dié skietery volg ná weke se geweld. In die jongste voorval is…