Talle spring in om te help nadat ‘n brand in Mooiwater, Franschhoek talle dakloos gelaat het.
Met die Varsitybeker en Varsity- skild kompetisie verby skuif die fokus na nou na die klubrugby-ligas.
Maties were defeated during the 2025 Varsity Cup final at the Danie Craven Stadium in Stellenbosch on Monday (14 April).
‘n Broer en suster van Cloetesville hoop hul nuwe gemeenskapsprojek Neat to Feed kan plaaslikes help deur die hare te laat waai.
Leon Kluge, award-winning gardener, brings his installation “Between Two Worlds” to the Hazendal Wine Estate later this month.
‘n Groeiende informele nedersetting buite Klapmuts is ‘n groot kopseer vir die Stellenbosch-munisipaliteit vandat onwettige strukture daar opgerig is.
Danksy ‘n skenking van die Stellenbosch-rotariërklub is die plaaslike hospitaal twee nuwe sonaarmasjiene ryker.
The Living Soils Community Learning Farm welcomed 20 new interns to its year-long sustainable agriculture internship programme. The transformative initiative, a partnership between Woolworths, Spier Wine Farm, and the Sustainability…
Die Kaapse hooggeregshof het ‘n tussentydse interdik teen die Botmaskop-ontwikkeling toegestaan.