Dani Villé tree Sondag (27 Julie) by die Delheim-wynlandgoed by die gewilde Delheim Live Music and Cheese Fondue Sunday-reeks op.
Loer bietjie na die weeklikse dorpskalender om jou dagboek met plaaslike geleenthede op te dateer.
Eerlikheid, respek, geloofwaardigheid en integriteit was vir langer as vier dekades die hoeksteen van Jannie Louwrence se loopbaan as begrafnisondernemer. Louwrence was vir jare aan die stuur van Avbob-begrafnisdienste en…
Die Stellenbosch-munisipaliteit se begroting vir 2025-’26 wys dat R59,8 miljoen vir Cloetesville geoormerk is. Op die oog af lyk dit na ‘n ruim belegging – veral omdat R29,9 miljoen bestee gaan word…
Mitzi Buys Matao le Roux het Woensdag 16 Julie as lid van die Suid-Afrikaanse junior atletiekspan, wat aan die CAA o.18- en o.20-kampioenskap in Abeokuta, Nigerië, deelgeneem het, ‘n goue…
The police, along with representatives of the Khayamandi Community Policing Forum (CPF), the district CPF, the Cape Winelands Police District and Correctional Services, recently participated in a Cape Winelands district…
Dine on good seasonal South African food expertly paired with Spier’s internationally awarded wine in the new Veld Restaurant
Stellenbosch University student dokkie possibly in the running for an Oscar