By his his own admission 18-year old Pieter Venter is an adrenaline junkie. The Paul Roos Gymnasium’s thrill seeking has secured him a place at the Downhill World Championships as…
Avril Fillies Die kragmeting tussen Van der Stel-Evergreens (VDE) en Tygerberg op Floridapark in Ravensmead Saterdag (23 Augustus) is van kardinale belang vir die Stellenbossers om te bepaal of hulle…
Stellenbossers moet gereed maak vir ‘n dag van samekoms en oefening met die eerste Fynbos5Miler wat op Saterdag 13 September in Wyk 7 aangebied sal word. Volgens raadslid Annemarie Ferns…
Skryf nou in vir 2025 se e’Bosch-erfenis- toekennings. e’Bosch se erfenistoekennings gaan vanjaar aan mense wat ‘n betekenisvolle invloed op die mediabedryf in Stellenbosch en omgewing gehad het. Die publiek…
Die staat het die afgelope Maandag (18 Augustus) in die Paarl-landdroshof gesê hy sal volgende week borgtog teenstaan vir ‘n 55-jarige man van Franschhoek wat vir die vervaardiging en verspreiding…
Dit is met trots en opgewondenheid dat ek hierdie voorwoord skryf in afwagting op een van die grootste sportgeleenheide op ons skool se sportkalender – die interskole-derby tussen die Hoërskool…
Saterdag sal die gedreun van die skare reg oor Stellenbosch gehoor kan word wanneer die skoolgemeenskappe van die Hoërskool Lückhoff en die Hoërskool Cloetesville mekaar by die Van der Stel-sportterrein…
Beginning with the powerful and inspiring poem “Phenomenal Woman” by the late American poet Maya Angelou, executive mayor of the Cape Winelands District (CWDM) Dr Elna von Schlicht paid tribute…