The Allan Gray Orbis Foundation reminds eligible Grade 6 learners across South Africa to apply for its High School Scholarship Programme before the application deadline at 17:00 on Monday 15…
Die Maties-netbalspan het vroeër vandeesweek twee oorwinnings behaal in hul Varsity Netbal-kragmetings teen Madibaz en UP-Tuks. Die wedstryde is Sondag 7 en Maandag 8 September in die Rembrandt-sportsaal in Pretoria gespeel.…
Avril Fillies Die eerste span van die Franschhoek-rugbyklub en die vrouespan van Van der Stel-Evergreens is die twee plaaslike spanne wat Saterdag (13 September) op City Park die vlag moet…
Paul Roos Gimnasium (PRG) het vandeesmaand sy 17de rektor verwelkom en volgens Jannie de Villiers is dié pos een wat nog altyd op sy droomlys was. “Die moontlikheid om rektor…
A carjacking in Khayamandi left one victim with stab wounds and his friend stuffed into the boot of his own car. According to Stellenbosch police, the two friends had just…
Die gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) van Cloetesville en Idasvallei nooi die gemeenskap, sakelui en ander plaaslike rolspelers om sy komende GPF-vergaderings by te woon. Volgende maand se vergadering word op Donderdag 30…
The spirit of music and community will fill the air when the e’Bosch Primary School Choir Festival takes centre stage at Ida’s Valley Primary School hall at 18:00 on Thursday…