Elsabe Vermeulen, voormalige Cloetesville-wyksraadslid verlaat DA en is nou PA-lid
Politici het hierdie week hul stemme by dié van Cloetesville-inwoners gevoeg in ‘n poging om bendegweld te bekamp.
Inwoners van Mountain View, Jamestown, het Dinsdag 2 Desember ‘n stokkie gesteek voor die Stellenbosch-munisipaliteit se plan om vier wendyhuise in hul buurt op te rig. Die onstoke inwoners sê…
Die Stellenbosch-sokkerklub se planne vir ‘n wêreldklas “Field of Dreams” by die Van der Stel-sportkompleks stelselmatig vorder, maar die plaaslike sportraad beklemtoon die noodsaaklikheid van alternatiewe huisvesting. Vereistes om bestaande…
Die Stellenbosch-liggiefees keer hierdie naweek terug met groot name soos Die Heuwels Fantasties en Craig Lucas, maar plaaslike inwoners spreek kommer uit oor die beperkte verteenwoordiging van gemeenskapstalent. Terwyl plaaslike…
Die Cloetesville-gemeenskap het oor twee dae byna twee ton herwinbare afval versamel en dit vir basiese kruideniersware geruil tydens Stellenbosch-munisipaliteit se eerste “Swop Shop” in die buurt. Die oorweldigende reaksie…