Die slang wat homself in ‘n Stellenbosch-gesin se woning, ‘n plaashuis buite die dorp, tuisgemaak het, is onlangs deur ‘n plaaslike slangvanger gevang.
Om ‘n slegte huismaat te hê kan ‘n nare ervaring wees, maar vir een Stellenbosch-gesin gee hul ongewenste huismaat hulle letterlik nagmerries. Elke aand wanneer Katrina Coetzee (50) by haar…