Familie en vriende van die Cloetesviller Pieter Hough het die afgelope Saterdag (15 November) saam met dié nuwe skrywer die bekendstelling van sy memoires gevier. Hough (71) het ‘n jaar…
C. Johan Bakkes, bekende Suid-Afrikaanse skrywer, is oorlede ná ’n stryd teen kanker en laat ’n nalatenskap van onvergeetlike stories agter.