Drie Stellenbosse skole en leerders van ander skole in die dorp is onder die provinsie se bestes, wat verlede Donderdag (29 Januarie) tydens die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) se 2025- Nasionale Senior…
Paul Roos Gimnasium het verlede Donderdag (29 Januarie) tydens die Wes-Kaap Onderwys Departement se 2025 NSS-toekeningseremonie by Leeuwenhof ‘n toekenning vir akademiese uitneementheid by ontvang. Dít na PRG negende in…
Die plaaslike skoolgemeenskap is in rep in roer nadat ‘n skoolhoof verlede week in die Stellenbosch-landdroshof verskyn het in verband met beweerde seksuele aanranding. Die skoolhoof het op Donderdag 29…