Medelye stroom in ná die 53-jarige Eunice Nortman aan haar beserings beswyk nadat ‘n voertuig bo-oor haar gery het terwyl sy ‘n voetoorgang oorgesteek het.
’n 27-jarige man van Bellville het Dinsdagoggend (15 September) sy lewe verloor toe hy twee kollegas ná ’n elektriese skok op Sandrivierplaas in Wellington probeer help het.
Die Klapmuts-polisie het vandeesweek bevestig die gr.1-leerder Matthew Baartman is dood weens ‘n elektriese skok.