Hoewel die hooggeregshof onlangs ten gunste van die La Motte-rugby-klub beslis het ná sy versoek om van die WP-rugbyunie weg te breek, is die stryd vir hierdie klub se lidmaatskap…
Avril Fillies Die Van der Stel-Evergreens- rugbyklub (VDE) se eerste span is nog op koers in Superliga A om sy teenstanders te wys hulle kan nie net afgeskryf word nie. VDE…
Avril Fillies Die Van der Stel-Evergreens-rugbyklub (VDE) het onlangs ‘n borgskap van 150 sweetpakke en rugsakke by Cofco Intl., ‘n landbou-sakeonderneming in Stellenbosch, ontvang. Cofco Intl. is ‘n platform van…
Opwindende aksie word verwag wanneer die Airlink Pumas die Sanlam Boland Kavaliers in die eerste SA Beker-halfeindstryd in Nelspruit Vrydagaand (19:00) ontvang, en wanneer die verdedigende kampioene, Suzuki Griekwas, Saterdagmiddag…
Avril Fillies Maties en Van der Stel-Evergreens (VDE) het albei Saterdag (26 April) in Superliga A-kragmetings die knie gebuig toe hulle onderskeidelik 46-35 teen Brackenfell en 52-24 teen Durbell vasgeval…
Die Excelsior-rugbyklub het die span van Gordonsbaai Pioneers Saterdag (26 April) met skitterende hardloop-rugby met die kous oor die kop huis toe gestuur toe hy met 39-19 geseëvier het. Die Noordelikeligawedstryd…
Lise Beyers In the shadow of apartheid South Africa’s rigid segregation laws, a remarkable rugby team emerged from Stellenbosch University (SU) in 1985 that would challenge the status quo. Known…
Met die Varsitybeker en Varsity- skild kompetisie verby skuif die fokus na nou na die klubrugby-ligas.
Die Pniël Villagers-rugbyklub skop die nuwe klubrugbyseisoen af in truie danksy ‘n borgskap.
Die eerste span van Excelsior-rugbyklub het Saterdag 15 Maart op die B-veld van die Danie Craven-stadion ‘n goeie vertoning gelewer om sy opwarmingswedstryd teen die Retreat-rugbyklub met 12-7 te wen.